|
|
|
Welkom by die Biltongfees web werf!!! Onse Biltongfees is een reuse-basaar jaarliks kom almal weer hier bymekaar om te deel in die vreugde van saamwerk se deugde en ou wanderers kreun onder menseskaar.
Vyftig dollar per kaartjie in die groot kompetisie is geld’lik vir elkeen ‘n klein ou verliesie daar is pryse te kus en pryse te keur soos die Bantam van Ford in elkeen se kleur en ‘n ‘quad bike’ met viertrek van Storbou-konstruksie.
|
Biltongfees Webtuiste geborg
deur
www.naminternet.com
en
www.ink-connection.com